Sjabloon:Aktueel
Voorkoms

- Harald V, koning van Noorweë, sterf op 89 en is opgevolg deur sy seun, koning Haakon VIII.
- Tydens sy 48ste sessie in Busan, Suid-Korea, lys Unesco onder ander Gdynia se modernistiese stadsentrum, die Griekse berg Olimpus, Tasjkent se modernistiese argitektuur, asook van Alvar Aalto en sy vroue Aino en Elissa se werk as nuwe wêrelderfenisgebiede.
- Andy Burnham is ingehuldig as nuwe eerste minister van die Verenigde Koninkryk.
- Tydens die eindstryd van die 23ste Sokker-Wêreldbekertoernooi in Kanada, Meksiko en die Verenigde State klop Spanje die verdedigende kampioen Argentinië met 1–0 in ekstra tyd en palm sodoende sy tweede titel ná 2010 in. Engeland eindig derde en Frankryk in die vierde plek.
- In die eindstryd van die T20I-vrouewêreldbeker 2026 op Lord’s in Londen verslaan Australië vir die gasvroue Engeland met sewe paaltjies en palm sodoende sy sewende T20I-vrouewêreldbekertitel in. Suid-Afrika en Wes-Indië was die ander twee semi-finaliste.