close
Gaan na inhoud

Aranos

Aranos
Image
Aranos is in Namibia
Aranos
Aranos
Koördinate: 24°8′17″S 19°6′58″O / 24.13806°S 19.11611°O / -24.13806; 19.11611
LandVlag van Namibië Namibië
StreekHardap
Bevolking
  Totaal3 683
TydsoneUTC+2 (SAST)

Aranos is 'n nedersetting in suidelike Namibië, in die streek van Hardap, Namibië en word beskou as 'n grensstasie na die nabygeleë Kalahariwoestyn. In 2011 het die dorp 3 683 inwoners getel met 'n toerisme-georiënteerde ekonomiese struktuur. Daar is ook 'n klein lughawe vir vlugreise in die Kalahari.

Plaaslike politiek

[wysig | wysig bron]

Tot 2010 was Aranos bestuur deur 'n 5-setel dorpsraad. Sedert 2010 is dit na 'n dorp opgegradeer met 'n stadsraad van sewe setels.[2]

Die amptelik uitslag van die 2010 plaaslike verkiesings:

ParteiStemPersentasie van die stemme
SWAPO54655,49 %
RDP20520,83 %
DTA18719,00 %
SWANU171,73 %
COD151,52 %
Ongeldig141,42 %
Algemeen984100 %
Image
Die NG kerk op Aranos.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. Table 4.2.2 Urban population by Census years (2001 and 2011). Namibia Statistics Agency. URL besoek op 24 Augustus 2016.
  2. "Know Your Local Authority". Election Watch. No. 3. Institute for Public Policy Research. 2015. p. 4.

Sien ook

[wysig | wysig bron]