close
Gaan na inhoud

Batavia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Image
Stadshuis 1710
Image
Die stadswapen van Batavia

Batavia is die naam wat die Indonesiese hoofstad Jakarta in die Hollandse tydperk gedra het (1619-1942).

Image
Batavia in 1897

Die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie het hierdie stad as hul hoofsetel in Asië gebruik van 1619-1795.

Jan van Riebeeck is op 18 Januarie 1677 in Batavia oorlede.

Image
Kasteel van Batavia

Sedert hul instelling in 1916:

  • Mnr. G.J. Bisschop
  • Prof. Ir. H. van Breen
  • Mnr. A. Meijroos
  • Ir. E.A. Voorneman (tot in 1942)

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]