close
Gaan na inhoud

Bevin Fortuin

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Bevin Fortuin Rugbyportaal
Volle naam Bevin André Fortuin
Geboortedatum (1979-02-06)6 Februarie 1979
Geboorteplek George, Suid-Afrika
Sterftedatum 11 September 2025 (op 46)
Lengte 1,79 m
Massa 96 kg
Skool George Sekondêre Skool
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Vleuel, heelagter
Springbokno. 780
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2011–2012 Blanco
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2000-’05, 2009-’10
2005-’09
SWD Arende
VS Cheetahs
korrek soos op 19 Maart 2013.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
Jare Klub / span Weds (pte)
2006–2008
2009
Cheetahs
Southern Kings
22
1
(25)
(0)
korrek soos op 19 Maart 2013.
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
2006–2007 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 2 0
korrek soos op 19 Maart 2013.
Loopbaan as afrigter
Jare Klub / span
2012
2012–2013
2013–2015
2016–2025
Blanco
SWD Arende (agterlynafrigter)
SWD Arende (hoofafrigter)
Blou Bulle (hoofafrigter)
korrek soos op 11 September 2025.

Bevin Fortuin (6 Februarie 197911 September 2025)[1] was ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler en Springbok. Hy het die SWD Arende en Vrystaat Cheetahs in die Curriebeker- en Vodacombekerreekse verteenwoordig en ook vir die Cheetahs in die Superrugbykompetisie uitgedraf. Fortuin het in twee toetse vir die Springbokke gespeel, een in 2006 en die volgende in 2007.

Fortuin was ook in die Southern Kings-span wat in 2009 teen die Britse en Ierse Leeus gespeel het.

In 2011 het Fortuin die politiek betree en homself as kandidaat vir die Demokratiese Alliansie in die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2011 beskikbaar gestel.[2]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. (en) "Former Bok fullback, Bevin Fortuin, dies aged 46". Nuus24. 11 September 2025. Besoek op 11 September 2025.
  2. (af) Gunning, Eugene (22 Januarie 2011). "Fortuin se politiek pla rugbyende" (html). Nuus24. Besoek op 19 Maart 2013.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]