close
Gaan na inhoud

Helium-4

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Eienskappe

Algemeen

NaamHelium-4 
Image
 
Protone2 
Neutrone2 
Kernspin0 

Status

Statusstabiel  

Navigasie

21H32He
31H42He
41H63Li
Lys van isotope
Portaal Image Chemie
Portaal Image Fisika

Die isotoop helium-4 (42He) het die mees algemene voorkoms en word geproduseer vanuit die alfaverval van swaarder radio-aktiewe elemente, met 'n kern wat uit 'n alfadeeltjie bestaan. Dit is 'n ongewoon stabiele kern as gevolg van die feit dat die nukleone gerangskik is in volledig gevulde orbitale. Daar is slegs geringe hoeveelhede helium-3 op aarde en dié word gevorm deur die betaverval van tritium.

Ligter:
helium-3
Helium-4 is 'n
isotoop van helium
Swaarder:
helium-5
Vervalproduk van:
litium-5 (p)
helium-5 (n)
berillium-6 (2p)
Vervalketting
van helium-4
Verval na:
stabiel