close
Gaan na inhoud

Gardenia

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Katjiepiering)

Gardenia
Image
Gardenia jasminoides
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Rubiaceae
Subfamilie: Ixoroideae
Tribus: Gardenieae
Genus: Gardenia
J.Ellis, (1761), nom. cons.
Spesies
Sien teks
Sinonieme
  • Bergkias Sonn.
  • Caquepiria J.F.Gmel.
  • Decameria Welw.
  • Piringa Juss.
  • Sahlbergia Neck.
  • Sulipa Blanco
  • Thunbergia Montin
  • Warneria L.
  • Yangapa Raf.

Gardenia is 'n genus van bome wat hoort tot die familie Rubiaceae. Daar is sewe spesies wat hoort tot die familie en almal het wit tot geel buisvormige blomme, eiervormige vrugte en stywe blare in kranse van drie. Die meeste spesies is meerstammige struike of klein bome.

Boomspesies

[wysig | wysig bron]

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Bronne

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]