Lobatse
Voorkoms
Lobatse | |
|---|---|
Lobatse se stadskern. | |
| Koördinate: 25°13′S 25°40′O / 25.217°S 25.667°O | |
| Land | |
| Distrik | Suid-Oos |
| Bevolking | |
| • Totaal | 29 700 |
| Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Lobatse is 'n dorp in Suid-Botswana. Die dorp is 70 km suid van die hoofstad, Gaborone. In 1966, is Lobatse voorgestel as die hoofstad van Botswana, maar 'n nuwe hoofstad (Gaborone) is gebou.
