close
Gaan na inhoud

M-Net

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
M-Net
Gestig 1986
Gesluit Aktief
Eienaar Naspers
Beeldformaat 576i (SDTV, 4:3) - Landgebaseer, 576i (SDTV, 16:9) - DStv, 1080i (HDTV, 16:9) - DStv
Slagspreuk Believe in Magic
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Taal Engels, Afrikaans, Zoeloe, Tswana, Xhosa, Suid-Sotho, Venda
Uitsaaiarea Afrika
Hoofkantoor Randburg
Susterkanale honderde
Webtuiste www.mnet.co.za
Sentech kanaal hang af van die naaste Sentech-herhaler
DStv kanaal 101

M-Net (oorspronklik 'n afkorting vir Elektroniese Media Netwerk) is 'n betaaltelevisiekanaal in Suid-Afrika wat in 1986 deur 'n konsortium van koerantmaatskappye (insluitend Naspers) tot stand gebring is.

In die vroeë 1990's is M-Net as 'n vaste kanaal by DStv (satelliettelevisie) gevoeg.

M-Net bestuur ook verskeie ander televisiekanale soos: SuperSport, M-Net Movies 1 en M-Net Movies 2, M-Net Series (komedie, realiteitsprogramme en drama), ActionX (aksiefilms en wetenskapsfiksie), K-World (kinderkanaal), Channel O (musiekkanaal), Go (teikengehoor: 14–23 jaar oud), KykNET, die Afrikaanse kanaal en die Afrikaanse musiekkanaal MK.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]