Patna
Voorkoms
| Kaart | Wapen |
| Vlag | |
| Land | |
| Deelstaat | Bihar |
| Koördinate | 25°37′N 85°00′O / 25.617°N 85.000°O |
| Stigting | 6de eeu v.C. |
| Oppervlakte: | |
| - Totaal | 3 202 vk km |
| Hoogte bo seevlak | 53 m |
| Bevolking: | |
| - Totaal (2001) | 1 697 976 |
| - Bevolkingsdigtheid | 1 405/vk km |
| - Metropolitaanse gebied | |
| Tydsone | UTC+05:30 |
| Burgemeester | Afzal Imam |
| Amptelike webwerf | patna.nic.in |
Patna (Hindi: पटना, Paṭanā, [ˈpəʈnaː], ) is die hoofstad van die Indiese deelstaat Bihar. Die stad lê aan die suidelike oewer van die Gangesrivier en met 'n bevolking van 1 697 976 is Patna die 14de grootste stad in die land. Patna is ook een van die oudste nedersettings ter wêreld en is sowat 2500 jaar oud.

Patna was een van die Indiese gasheerstede tydens die vrouekrieketwêreldbekertoernooie in 1978 en 1997, asook die Krieketwêreldbeker 1996.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Patna.- (en) Toerisme-inligting oor Patna op Wikivoyage
- (en) (te) Amptelike webwerf
- (en) "Patna". Encyclopædia Britannica. Besoek op 10 Desember 2025.


