Tiaan Strauss
Voorkoms
| |||||
| Volle naam | Christiaan Petrus Strauss | ||||
|---|---|---|---|---|---|
| Geboortedatum | 28 Junie 1965 | ||||
| Geboorteplek | Upington, Suid-Afrika | ||||
| Lengte | 186 cm | ||||
| Massa | 98 kg | ||||
| Skool | Hoërskool Upington | ||||
| Universiteit | Universiteit Stellenbosch | ||||
| Rugbyloopbaan | |||||
| Loopbaan as speler | |||||
| Posisie(s) | Flank, agsteman | ||||
| Springbokno. | 579 | ||||
| Amateurspanne | |||||
| Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
| Northerns Tygerberg College RFC | |||||
| Provinsiale- / Staatspanne | |||||
| Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
| 1986–1995 | Westelike Provinsie | 156 | |||
| korrek soos op 24 Junie 2013. | |||||
| Nasionale span(ne) | |||||
| Jare | Land | Weds | (pte) | ||
| 1992–1994 1999 |
15 11 |
(20) (20) | |||
| korrek soos op 24 Junie 2013. | |||||
Christiaan Petrus Strauss was 'n Springbok- en Wallabyrugbyspeler en Suid-Afrika se drie-en-veertigste Springbokkaptein. Hy het ook 156 wedstryde vir die Westelike Provinsie gespeel.
Eksterne skakels
[wysig | wysig bron]| Voorafgegaan deur Francois Pienaar |
Springbokkaptein 1994 |
Opgevolg deur Adriaan Richter |