close
Gaan na inhoud

Trier

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Trier
Image

Kaart Wapen
Image
Image
Vlag
Image
 Land Vlag van Duitsland Duitsland
 Deelstaat Image Rynland-Palts
 Koördinate 49°46′N 6°39′O / 49.767°N 6.650°O / 49.767; 6.650
 Stigting 16 v.C. (Augusta Treverorum)
 Stadstatus 16 v.C. (Augusta Treverorum)
 Oppervlakte:  
 - Totaal 117,13 vk km
 Hoogte bo seevlak 137 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2011) 108 472[1]
 - Bevolkingsdigtheid 926/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
 Burgemeester Wolfram Leibe (SPD)
 Amptelike Webwerf trier.de

Trier is 'n stad in die Duitse deelstaat Rynland-Palts. Die stad het 106 284 inwoners in 2011 gehad en 'n oppervlakte van 117,13 km². Trier lê aan die Moeselrivier, wat ook deur Frankryk vloei. Die Romeinse monumente van Trier, die Katedraal van St. Peter en die Kerk van Ons Dame is in 1986 deur UNESCO as wêrelderfenisgebied gelys.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]