close
Gaan na inhoud

2009 Super 14-seisoen

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
2009 Super 14
Image
Amptelike logo

Deelnemende lande Vlag van Australië Australië
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Kampioen Vlag van Suid-Afrika Bulls (2de titel)
Wedstryde gespeel 92
Drieë gedruk 506  (gem. 5.5 per wedstryd)
Meeste punte aangeteken 189 Morné Steyn (Bulls) Vlag van Suid-Afrika
Meeste drieë gedruk 9 Ma’a Nonu (Hurricanes) Vlag van Nieu-Seeland

Die 2009 Super 14-seisoen het in Februarie 2009 afgeskop met voorseisoenwedstryde wat van middel Januarie gespeel is. Dit het op 30 Mei ten einde geloop. Die 2009 seisoen was die vierde van die vergrote kompetisie, wat gelei het tot die verandering van Super 12 na Super 14. Die skedule was oor ’n tydperk van 3½ maande met 94 wedstryde waarvan elke span een keer teen elk van die dertien ander spanne gespeel het (in ’n rondomtalietoernooi) plus twee halfeindrondtes en een eindrondte. Elke span het een loslootjie oor die veertien rondtes gekry.

Image
Sharks teen die Waraths

Tabel

[wysig | wysig bron]
2009 Super 14-tabel

bekyk · wysig · bespreek

Pos Naam S W G V PV PT +/ BP Pte
1 Vlag van Suid-Afrika Bulls 131003338271+67646
2 Vlag van Nieu-Seeland Chiefs 13904338236+102945
3 Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes 13904380279+101844
4 Vlag van Nieu-Seeland Crusaders 13814231198+33741
5 Vlag van Australië Waratahs 13904241212+29541
6 Vlag van Suid-Afrika Sharks 13805282239+43638
7 Vlag van Australië Brumbies 13805311305+6638
8 Vlag van Australië Force 13616328275+451036
9 Vlag van Nieu-Seeland Blues 13508339369301232
10 Vlag van Suid-Afrika Stormers 1350823524914727
11 Vlag van Nieu-Seeland Highlanders 13409254269151026
12 Vlag van Suid-Afrika Lions 13409294419125925
13 Vlag van Australië Reds 133010258380122719
14 Vlag van Suid-Afrika Cheetahs 132011213341128412
Opgedateer op 17 Mei 2009

Tabel notas

[wysig | wysig bron]
  • Pos = Tabel Posisie
  • S = Speel
  • W = Wen (4 punte)
  • G = Gelykop (2 punte)
  • V = Verloor (0 punte)
  • PV = Punte vir (Totale punte aangeteken)
  • PT = Against (Totale punte afgestaan)
  • +/- = Punteverskil (Die totaal van PV minus PT punte)
  • BP = Bonuspunt
    • Spanne kon tot twee bonuspunte in ’n rondomtaliewedstryd verdien. Een bonuspunt word toegeken vir ’n span wat vier of meer drieë gedruk het in een wedstryd, ongeag die uitslag van die wedstryd. ’n Bonuspunt sal ook toegeken word aan die verloorspan wanneer daardie span met 7 of minder punte verloor. Slegs die verloorspan kan ’n maksimum van 2 bonuspunte verkry.
  • Pte = Alle punte wat bymekaar gemaak is

Wedstryddatums

[wysig | wysig bron]
Datum Datum
Week 1 13–14 Februarie Week 9 10–11 April
Week 2 20–21 Februarie Week 10 17–18 April
Week 3 27 Februarie–1 Maart Week 11 24–25 April
Week 4 6–7 Maart Week 12 1–2 Mei
Week 5 13–14 Maart Week 13 8–9 Mei
Week 6 20–21 Maart Week 14 15–16 Mei
Week 7 27–28 Maart Halfeindronde 22–23 Mei
Week 8 3–4 April Eindronde 30 Mei
  • Nota: Afskoptye is in die land waar die wedstryd gespeel is
Voorafgegaan deur
2008 Super 14
Super 14
2009
Opgevolg deur
2010 Super 14

Week 1

[wysig | wysig bron]
  • Todd Clever het van die plaasvervangerbank op die veld gekom en het die eerste Amerikaner geword wat in Superrugby gespeel het.

Week 2

[wysig | wysig bron]

Week 3

[wysig | wysig bron]
  • Geen dagligbesparing in Brisbane

Week 4

[wysig | wysig bron]
Loslootjie: Vlag van Australië Brumbies, Vlag van Suid-Afrika Lions

Week 5

[wysig | wysig bron]
  • Geen dagligbesparing in Brisbane
Loslootjie: Vlag van Suid-Afrika Bulls, Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes

Week 6

[wysig | wysig bron]
Loslootjie: Vlag van Australië Reds, Vlag van Suid-Afrika Stormers

Week 7

[wysig | wysig bron]
  • Geen dagligbesparing in Brisbane, Sondag 29 Maart eindig dagligbesparing in Perth.
Loslootjie: Vlag van Suid-Afrika Cheetahs, Vlag van Australië Force

Week 8

[wysig | wysig bron]
  • Sondag 5 April eindig dagligbesparing in Australië en Nieu-Seeland.
Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Blues, Vlag van Nieu-Seeland Highlanders

Week 9

[wysig | wysig bron]
  • Paasnaweek
Loslootjie: Vlag van Nieu-Seeland Chiefs, Vlag van Nieu-Seeland Crusaders

Week 10

[wysig | wysig bron]

Week 11

[wysig | wysig bron]
Loslootjie: Vlag van Suid-Afrika Sharks, Vlag van Australië Waratahs

Week 12

[wysig | wysig bron]

Week 13

[wysig | wysig bron]

Week 14

[wysig | wysig bron]

Uitspeelwedstryde

[wysig | wysig bron]
  Halfeindronde Eindronde
             
22 Mei 2009 – Waikato-stadion, Hamilton
 Vlag van Nieu-Seeland Chiefs 14  
 Vlag van Nieu-Seeland Hurricanes 10   30 Mei 2009 – Loftus Versfeld, Pretoria
     Vlag van Suid-Afrika Bulls 61
23 Mei 2009 – Loftus Versfeld, Pretoria    Vlag van Nieu-Seeland Chiefs 17
 Vlag van Suid-Afrika Bulls 36
 Vlag van Nieu-Seeland Crusaders 23  

Halfeindronde

[wysig | wysig bron]

Eindronde

[wysig | wysig bron]

Spelerstatistieke

[wysig | wysig bron]

Voorste driedrukkers

Top 10 driedrukkers (Statistiek Geargiveer 17 Maart 2010 op Wayback Machine)
Pos Naam Drieë Gespeel Span
1 Ma’a Nonu 914Hurricanes
2 Bryan Habana 811Bulls
3 Cameron Shepherd 78Force
Joe Rokocoko 710Blues
Jano Vermaak 713Lions
Isaia Toeava 713Blues
Pierre Spies 715Bulls
8 JP Pietersen 610Sharks
Henno Mentz 611Lions
Sitiveni Sivivatu 68Chiefs
Tamati Ellison 611Hurricanes
Anthony Tuitavake 611Blues

Voorste puntemakers

Top 10 voorste puntemakers (Statistiek Geargiveer 17 Maart 2010 op Wayback Machine)
Pos Naam Punte Gespeel Span
1 Morné Steyn 189 (1 Drie, 32 Doel, 29 Straf, 11 Skep)15Bulls
2 Stephen Donald 141 (3 Drieë, 39 Doel, 16 Straf)15Chiefs
3 Matt Giteau 115 (3 Drieë, 26 Doel, 15 Straf, 1 Skep)12Force
4 Rory Kockott 110 (2 Drieë, 23 Doel, 17 Straf, 1 Skep)11Sharks
5 Jimmy Gopperth 104 (4 Drieë, 24 Doel, 12 Straf)11Blues
6 André Pretorius 95 (22 Doel, 11 Straf, 6 Skep)10Lions
7 Stirling Mortlock 81 (3 Drieë, 24 Doel, 6 Straf)12Brumbies
8 Mark Gerrard 74 (3 Drieë, 10 Doel, 20 Straf)10Brumbies
9 Peter Grant 67 (2 Drieë, 12 Doel, 11 Straf)10Stormers
10 Willie Ripia 65 (1 Drie, 18 Doel, 8 Straf)7Hurricanes

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1 2 3 4 5 6 "Rugby: Desperately seeking hearts and minds of NZ – Sport – NZ Herald News" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2017. Besoek op 5 Junie 2009.
  2. (en) http://sportal.com.au/rugby-union-match-report-display/force-denied-by-blues-64987/page/2 Geargiveer 4 Augustus 2011 op Wayback Machine
  3. 1 2 3 "Westpac Stadium | 2009" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 29 Mei 2015. Besoek op 5 Junie 2009.
  4. 1 2 3 4 5 6 "Rugby Stats | Super 14 2009 | Statbunker.com" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2017. Besoek op 5 Junie 2009.
  5. (en) http://www.stuff.co.nz/dominion-post/sport/2356196/Dispute-over-crowd-size
  6. (en) http://sportal.com.au/rugby-union-match-report-display/tahs-hold-off-chiefs-65402 Geargiveer 4 Augustus 2011 op Wayback Machine
  7. (en) http://sportal.com.au/rugby-union-news-display/force-outlast-cheetahs-65408/page/2 Geargiveer 4 Augustus 2011 op Wayback Machine
  8. (en) http://sportal.com.au/rugby-union-match-report-display/brumbies-steal-thriller-65458 Geargiveer 4 Augustus 2011 op Wayback Machine
  9. (en) http://www4.stuff.co.nz/1753863/Sharks-see-off-Lions-in-Durban%5Bdooie+skakel%5D
  10. (en) http://sportal.com.au/rugby-union-match-report-display/tahs-do-it-for-waugh-65794 Geargiveer 4 Augustus 2011 op Wayback Machine
  11. (en) http://sportal.com.au/rugby-union-match-report-display/shepherd-inspires-force-65851 Geargiveer 4 Augustus 2011 op Wayback Machine
  12. "Williams boots Blues to victory – Rugby – Fox Sports" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2017. Besoek op 5 Junie 2009.
  13. (en) http://sportal.com.au/rugby-union-match-report-display/reds-claim-first-win-65899 Geargiveer 12 Maart 2009 op Wayback Machine
  14. "Red faces: Waugh has final word – rugbyheaven.com.au" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2017. Besoek op 5 Junie 2009.
  15. 1 2 "Rugby Stats | Super 14 2009 | Statbunker.com" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2017. Besoek op 5 Junie 2009.
  16. "Brumbies end Waratahs' unbeaten start – Rugby Union – Sportal Australia" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Augustus 2012. Besoek op 5 Junie 2009.
  17. (en) http://www.stuff.co.nz/southland-times/sport/highlanders/2264392/Classy-Chief-Masaga-runs-through-Highlanders-for-win
  18. "Reds claim major scalp – Rugby Union – Sportal Australia" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Augustus 2012. Besoek op 5 Junie 2009.
  19. "start@fresh: Forums / Super 14 Scores! / 19:35 2009-03-20 Hurricanes vs Bulls" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2017. Besoek op 5 Junie 2009.
  20. "Desperate Crusaders bring down Waratahs – rugbyheaven.com.au" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2017. Besoek op 5 Junie 2009.
  21. "Super 14 Rugby,Super Rugby,Super 15 News,Fixtures and Results" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 Maart 2009. Besoek op 5 Junie 2009.
  22. "Rugby Stats | Super 14 2009 | Statbunker.com" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2017. Besoek op 5 Junie 2009.
  23. "Rugby: Waratahs beat Blues 27-22 in Auckland | RUGBY News" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016. Besoek op 5 Junie 2009.
  24. "'Manawatu' Highlanders exult | Stuff.co.nz" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 5 Junie 2009.
  25. 1 2 3 4 "Rugby Stats | Super 14 2009 | Statbunker.com" (in Portugees). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2017. Besoek op 5 Junie 2009.
  26. (en) The Canberra Times, 30 March 2009 p.19
  27. "Hurricanes edge Lions in try feast – rugbyheaven.com.au" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 September 2009. Besoek op 5 Junie 2009.
  28. "Reds no match for Force – Rugby Union – Sportal Australia" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Augustus 2012. Besoek op 5 Junie 2009.
  29. "Super 14 Rugby,Super Rugby,Super 15 News,Fixtures and Results" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 April 2009. Besoek op 5 Junie 2009.
  30. "Rugby Stats | 04/04/2009 Cheetahs VS ACT | Statbunker.com" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2017. Besoek op 5 Junie 2009.
  31. "Sharks Rugby" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2017. Besoek op 5 Junie 2009.
  32. "Hurricanes steal thriller – Rugby Union – Sportal NewZealand" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Julie 2012. Besoek op 5 Junie 2009.
  33. "Super 14 Rugby,Super Rugby,Super 15 News,Fixtures and Results" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 April 2009. Besoek op 5 Junie 2009.
  34. "Super 14 Rugby,Super Rugby,Super 15 News,Fixtures and Results" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 April 2009. Besoek op 5 Junie 2009.
  35. "Article" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2017. Besoek op 5 Junie 2009.
  36. "Reds trip up against Lions | Stuff.co.nz" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 April 2009. Besoek op 5 Junie 2009.
  37. "Force edge out Tahs – Rugby Union – Sportal Australia" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Augustus 2012. Besoek op 5 Junie 2009.
  38. "Sharks Rugby" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2017. Besoek op 5 Junie 2009.
  39. (en) http://sportal.com.au/rugby-union-news-display/force-thrash-lions-69169/page/2 Geargiveer 4 Augustus 2011 op Wayback Machine
  40. "Brumbies thump Reds – Rugby Union – Sportal Australia" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Augustus 2012. Besoek op 5 Junie 2009.
  41. "Sharks Rugby" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2017. Besoek op 5 Junie 2009.
  42. "Sport – Error" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2017. Besoek op 5 Junie 2009.
  43. "Brumbies bruise Blues – Rugby Union – Sportal Australia" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Augustus 2012. Besoek op 5 Junie 2009.
  44. "Sharks Rugby" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2017. Besoek op 5 Junie 2009.
  45. "Chiefs edge Brumbies – rugby – sport | Stuff.co.nz" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 Oktober 2019. Besoek op 5 Junie 2009.
  46. "Sharks Rugby" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 28 November 2017. Besoek op 5 Junie 2009.

Eksterne skakels

[wysig | wysig bron]