close
Gaan na inhoud

Coffea

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hierdie artikel bespreek die koffieplant (koffieboom). Vir inligting oor die drankie, sien koffie.

Koffieplant (Coffea)
Image
Blomme van Coffea arabica
Wetenskaplike klassifikasie e
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Gentianales
Familie: Rubiaceae
Subfamilie: Ixoroideae
Tribus: Coffeeae
Genus: Coffea
L.
Spesies
Sien teks
Image
Koffie-groeiende streke van die wêreld
Image
Coffea canephora.
Image
Coffea-bessies, Bali

Die koffieplant (Coffea) is 'n genus van ongeveer sestig spesies van blomdraende plante in die familie Rubiaceae. Die meeste spesies kom in tropiese Afrika voor. Op Madagaskar kom 66 spesies voor, in tropiese Suidoos-Asië en op die eiland Mauritius, drie soorte. Alle soorte is egter houtagtige plante. Die plante se sade is die bron van die stimulerende drankie genaamd koffie. Die sade word algemeen koffiebone genoem. Koffie is die wêreld se gewildste drankie. Gevolglik is die koffieplant 'n winsgewende landbougewas.

Spesies

[wysig | wysig bron]

Daar is 133 spesies wat tot genus hoort:[1]

Verwysings

[wysig | wysig bron]