Delmas
Voorkoms
Delmas | |
|---|---|
| Koördinate: 26°09′S 28°41′O / 26.150°S 28.683°O | |
| Land | |
| Provinsie | Mpumalanga |
| Distriksmunisipaliteit | Nkangala |
| Plaaslike Munisipaliteit | Victor Khanye (Delmas) |
| Stigting | 1907 |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 8,74 km2 (3,37 vk. myl) |
| Hoogte | 1 560 m (5 118 ft) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 7 399 |
| • Digtheid | 850/km2 (2 200/vk. myl) |
| Tydsone | UTC+2 (SAST) |
| Poskode | 2210 |
| Skakelkodes | 013 |
Delmas is 'n boerderydorp in die Suid-Afrikaanse provinsie Mpumalanga, oos van Johannesburg. Die plaaslike boerderye produseer mielies, koring, aartappels en hoenders.
Geskiedenis
[wysig | wysig bron]Die dorp is in 1907 op die plaas Witklip uitgelê. Sy eienaar, Frans-gebore Frank Dumat, het besluit om die nedersetting de le mas ("van die klein plaas") te noem.
Distrik
[wysig | wysig bron]Die distrik is 5 500 km2 groot.
