close
Gaan na inhoud

Gamma

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Image
Die Griekse alfabet
Α α Alfa Β β Beta
Γ γ Gamma Δ δ Delta
Ε ε Epsilon Ζ ζ Zeta
Η η Eta Θ θ Theta
Ι ι Iota Κ κ Kappa
Λ λ Lambda Μ μ Mu
Ν ν Nu Ξ ξ Ksi
Ο ο Omikron Π π Pi
Ρ ρ Rho Σ σ ς Sigma
Τ τ Tau Υ υ Ypsilon
Φ φ Phi Χ χ Chi
Ψ ψ Psi Ω ω Omega
Letters nie meer in gebruik nie
Image Digamma Image Koppa
Image Stigma Image Sampi
Image Heta Image Sho
Image San

Gamma (hoofletter Γ, kleinletter γ) is die derde letter van die Griekse alfabet. In die Griekse numeriese stelsel het dit 'n waarde van 3. Die Latynse C en G en die Cyrilliese Г en Ґ is van die Griekse gamma afkomstig.