Georgios Roubanis
Voorkoms
Georgios Roubanis (in Grieks: Γεώργιος Ρουμπάνης, 15 Augustus 1929 – 11 Februarie 2025) was 'n Griekse atleet. Tydens die 1956 Olimpiese Spele in Melbourne verower hy die bronsmedalje in die paalspring. Hy spring 4,50m hoog, destyds 'n Griekse rekord. Hy beëindig sy atletiekloopbaan in 1961.