Peer (kleur)
Voorkoms
| #D1E231 |
Die kleur peer is 'n skakering van groen met rooi as balans.

Kleurkoördinate
[wysig | wysig bron]Volgens verskeie kleurskemas word peer as volg voorgestel:
| Model | Koördinate |
|---|---|
| Heksadesimale kode | #D1E231 |
| RGB-kleurmodel | (209, 226, 49) |
| CMYK | (7, 0, 78, 11) |
| HSV | (65°, 78%, 88%) |