Rietvalleirand
Voorkoms
Rietvalleirand | |
|---|---|
| Koördinate: 25°50′46″S 28°15′45″O / 25.84611°S 28.26250°O | |
| Land | |
| Provinsie | Gauteng |
| Metropolitaanse Munisipaliteit | Tshwane |
| Tydsone | UTC+2 (SAST) |
| Poskode | Busse: 0174 Strate: 0181 |
| Skakelkodes | 012 |
Rietvalleirand is 'n voorstad in die suidooste van Pretoria, Suid-Afrika. Rietvalleirand is geleë tussen die woonbuurte Elarduspark, Moreletapark en Pierre van Ryneveldpark.
![]() |
Monument Park | Elarduspark | Wingate Park | ![]() |
| Pierre van Ryneveldpark | Moreletapark | |||
| Cornwall Hill | Rietvleidam |
