close
Gaan na inhoud

Wingate Park

Wingate Park
Wingate Park is in Gauteng
Wingate Park
Wingate Park
Image Wingate Park se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°49′38″S 28°16′3″O / 25.82722°S 28.26750°O / -25.82722; 28.26750
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
  Totaal3,51 km2 (1,36 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal3 099
  Digtheid883/km2 (2 290/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense79.4%
  Indiërs/Asiërs1.1%
  Bruin mense2.2%
  Swart mense17.2%
  Ander0.2%
Taal (2011)
  Afrikaans 67.9%
  Engels 19.6%
  Zoeloe 2.2%
  Noord-Sotho 2.1%
  Ander 8.2%
Poskode (strate)
0153
Poskode (posbusse)
0181
Skakelkode012

Wingate Park is 'n voorstad in die suidooste van Pretoria, Suid-Afrika. Wingate Park is geleë tussen die woonbuurte Erasmuskloof, Elarduspark, Moreletapark en Pierre van Ryneveldpark.

Wingate Park was vir 'n lang ruk (1970 - 1990) die verste uitbreiding van Suidoos-Pretoria, maar is nou ten volle "toegevou" soos nuwe woongebiede steeds verder vanaf die stadskern van Pretoria uitbrei.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1 2 3 4 "Subplek Wingate Park". Sensus 2011.


Image Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan die Afrikaanse Wikipedia help deur dit uit te brei.