Thokoza
Voorkoms
Thokoza | |
|---|---|
Township | |
| Koördinate: 26°20′12″S 28°8′48″O / 26.33667°S 28.14667°O | |
| Land | |
| Provinsie | Gauteng |
| Metropolitaanse Munisipaliteit | Ekurhuleni |
| Stigting | 1973 |
| Oppervlak | |
| • Totaal | 9,43 km2 (3,64 vk. myl) |
| Bevolking | |
| • Totaal | 105 827 |
| • Digtheid | 11 227/km2 (29 080/vk. myl) |
| Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Thokoza (somtyds Tokoza gespel) is 'n township suidoos van Alberton, Gauteng, wat in 1973 gestig is. Die township het 105 827 inwoners in 2011 gehad, waarvan 99,13% swartmense was.[1] 40,2% van Thokoza se inwoners praat Zoeloe as hulle huistaal.
