Toby Chance
Voorkoms
| Toby Chance | |
Lid van die parlement | |
| Ampsbekleër | |
| Termynaanvang 25 Junie 2024 | |
Persoonlike besonderhede | |
|---|---|
| Gebore | 8 Mei 1960 Verenigde Koninkryk |
| Politieke party | Demokratiese Alliansie |
Toby Chance (* 8 Mei 1960) is 'n Brits-gebore lid van die Parlement vir die Demokratiese Alliansie (DA). Hy is in die Suid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024 tot die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika verkies,