close
Gaan na inhoud

natrium

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  natrium    
  Image 
(lêer)
na•tri•um
(chemie) Chemiese element in die periodieke tabel met simbool Na en atoomgetal 11.
Natrium is 'n sagte, wasagtige, silwerwit, reaktiewe metaal wat aan die alkalimetale behoort en kom in oorvloed in natuurlike stowwe (veral haliet) voor.

   Image Vertalings

  Vertalings:    natrium
Engels: sodium(en)
Esperanto: natrio(eo)
Nederlands: natrium(nl)

Image Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor natrium.