close
Gaan na inhoud

Bakoven

Bakoven
'n Uitsig oor Bakoven vanaf Tafelberg
'n Uitsig oor Bakoven vanaf Tafelberg
Bakoven is in Wes-Kaap
Bakoven
Bakoven
Image Bakoven se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°57′47″S 18°22′55″O / 33.96306°S 18.38194°O / -33.96306; 18.38194
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
MunisipaliteitStad Kaapstad
HoofplekKaapstad
Oppervlak
  Totaal1,35 km2 (0,52 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal2 209
  Digtheid1 636/km2 (4 240/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense82,7%
  Indiërs/Asiërs2,2%
  Bruin mense3,4%
  Swart mense10,6%
  Ander1,1%
Taal (2011)
  Engels 72,5%
  Afrikaans 14,2%
  Xhosa 1,7%
  Ander 11,6%
Poskode (strate)
8005

Bakoven is ‘n woonbuurt van Kaapstad. Dit lê aan die weskus van die Kaapse Skiereiland en net suid van Kampsbaai. Bakovenbaai is tussen Kampsbaai en Klein Kogelbaai. Die oorsprong van die naam Bakoven is Nederlands en beteken "bakoond". Dit is moontlik genoem na 'n rots met dié vorm.[2]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1 2 3 4 "Subplek Bakoven". Sensus 2011.
  2. (en) Raper, Peter E. (1987). Dictionary of Southern African Place Names. Internet Archive. p. 63. Besoek op 22 Januarie 2018.