close
Gaan na inhoud

Niassa

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Image
Ligging van die provinsie in Mosambiek.

Niassa, vernoem na die Njassameer (Malawimeer), is die ylbevolkste provinsie in Mosambiek. Die provinsie het sowat 0,9 miljoen inwoners (2004). Die hoofstad is Lichinga (voorheen bekend as Vila Cabral) en het 'n bevolking van ongeveer 140 duisend.

Provinsies van MosambiekVlag van Mosambiek
Cabo Delgado · Gaza · Inhambane · Manica · Maputo (stad) · Maputo · Nampula · Niassa · Sofala · Tete · Zambezia