close
Gaan na inhoud

Sofala

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Image
Ligging van die provinsie in Mosambiek.

Sofala is 'n provinsie in die middel van Mosambiek. Die provinsie het sowat 1,6 miljoen inwoners (2006). Die hoofstad en grootste stad is die seehawe van Beira, die land se tweede grootste stad. Die Pungwerivier vloei deur die provinsie.

Provinsies van MosambiekVlag van Mosambiek
Cabo Delgado · Gaza · Inhambane · Manica · Maputo (stad) · Maputo · Nampula · Niassa · Sofala · Tete · Zambezia