close
Gaan na inhoud

Chantelle

Chantelle
Voorstad
Chantelle is in Gauteng
Chantelle
Chantelle
Image Chantelle se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°39′45″S 28°05′30″O / 25.66250°S 28.09167°O / -25.66250; 28.09167
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
  Totaal2,06 km2 (0,80 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal4 461
  Digtheid2 166/km2 (5 610/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense9.2%
  Indiërs/Asiërs0.1%
  Bruin mense1.0%
  Swart mense89.3%
  Ander0.4%
Taal (2011)
  Tswana 33.4%
  Sepedi 13.2%
  Engels 11.7%
  Afrikaans 10.0%
  Ander 31.6%
Poskode (strate)
0182
Poskode (posbusse)
0201
Skakelkode012

Chantelle is 'n voorstad in Suid-Afrika, in die suidwestelike hoek van die hoofplek Akasia. Dit is noordwes van Pretoria in die Gauteng-provinsie geleë en is onder beheer van die Stad Tshwane Metropolitaanse Munisipaliteit. Chantelle het ongeveer 4 461 inwoners tydens die 2011-sensus gehad.

Chantelle se suidegrens is Amandasig, langs die Britspad, en die noordegrens Eerstelaan naby die Platinumsnelweg. Oos van Chantelle lê Karenpark.

Sien ook

[wysig | wysig bron]

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1 2 3 4 "Subplek Chantelle". Sensus 2011.


Image Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan die Afrikaanse Wikipedia help deur dit uit te brei.