close
Gaan na inhoud

Loftus Stadium

Loftus Stadium
Loftus Stadium is in Gauteng
Loftus Stadium
Loftus Stadium
Image Loftus Stadium se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°45′14″S 28°13′25″O / 25.75389°S 28.22361°O / -25.75389; 28.22361
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
  Totaal1,14 km2 (0,44 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal1 336
  Digtheid1 172/km2 (3 040/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense54.0%
  Indiërs/Asiërs1.6%
  Bruin mense4.2%
  Swart mense40.2%
Taal (2011)
  Afrikaans 49.1%
  Engels 26.3%
  Sotho-tale 17.4%
  Ndebele 2.5%
  Ander 4.7%
Poskode (strate)
0083
Poskode (posbusse)
geen
Skakelkode012

Loftus Stadium is 'n woongebied in die nabye ooste van Pretoria, Suid-Afrika. Dit behels die Loftus Versfeld-stadion en die Afrikaanse Hoër Seunskool en ander hoërskole wat in 'n driehoek tussen Arcadia, Sunnyside en Hillcrest, aangrensend tot die Universiteit van Pretoria geleë is.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1 2 3 4 "Subplek Loftus Stadium". Sensus 2011.


Image Hierdie artikel omtrent 'n plek in Pretoria en omgewing is slegs ’n saadjie. Jy kan die Afrikaanse Wikipedia help deur dit uit te brei.