close
Gaan na inhoud

Sinoville

Sinoville
Sinoville is in Gauteng
Sinoville
Sinoville
Image Sinoville se ligging in Gauteng
Koördinate: 25°40′44″S 28°13′30″O / 25.67889°S 28.22500°O / -25.67889; 28.22500
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieGauteng
MunisipaliteitStad Tshwane
Oppervlak
  Totaal4,55 km2 (1,76 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal10 058
  Digtheid2 211/km2 (5 730/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense84.6%
  Indiërs/Asiërs0.9%
  Bruin mense1.0%
  Swart mense12.0%
  Ander1.5%
Taal (2011)
  Afrikaans 80.8%
  Engels 11.2%
  Noord-Sotho 1.5%
  Tswana 1.3%
  Ander 5.2%
Poskode (strate)
0182
Poskode (posbusse)
0129

Sinoville is 'n voorstad in Pretoria. Dit is 8 km noordoos van Pretoria se middestad geleë en sluit die noordelike hange van die Magaliesberg en 'n deeltjie van die kruin in. Die voorstad is na die bekende Sinovich-familie vernoem en beskik ook oor verskeie goeie winkelsentrums.

Verwysings

[wysig | wysig bron]
  1. 1 2 3 4 "Subplek Sinoville". Sensus 2011.

Sien ook

[wysig | wysig bron]